Wys jou BokHart
Staan n kans om n eens in n leeftyd vakansie te wen na Frankryk. Dit sluit in:
Vliegtuig kaartjie vir twee
Verblyf in frankryk
Kaartjies na die Springbokke teen Ierland wedstryd op die 23ste Septmeber
Sakgeld vir jou vakansie in Frankryk

Kry jou leidraad by Bunches for Africa
Stap 1: Gebruik ons 'reminder service'. Vul in 2 of meer belangrike dae.
Stap 2: Vul die vorm in hieronder
Stap 3: Baie geluk! Indien stap 1 & 2 volledig voltooi is, sal daar n e-pos met ONS leidraad na jou gestuur word.
LET WEL:
Die leidraad sal binne 24 uur gestuur word. Ons maak staat dat die leidraad wat jy verdien het vertroulik gehou word.
Deelnemers moet assbelief seker maak die stappe hierbo word volledig ingevul. Onvolledige stappe mag verhoed dat deelnemers nie hulle leidraad ontvang nie.
Daar is talle ander leidrade wat gevind moet word. Luister gerus Bokradio vir verdere instruksies.
Vir enige navrae - kontak gerus Henko by 0740901191